Resumen
AbstractIn this final article in a series of three on power, an attempt is made to integrate the organization compensation system into the models of managerial power presented earlier. It is argued that compensation is an area in which management has a considerable opportunity for exercising power. This opportunity is the result of the extreme importance of compensation to employees and the relative ease with which it can be manipulated by management. It is considered that the model presented in this article provides some of the basis for understanding and utilizing the power of compensation.In hierdie finale artikel in 'n reeks van drie oor mag word 'n poging aangewend om die organisasie-vergoedingstelsel binne die modelle van bestuursmag voorheen aangebied, te integreer. Dit word aangevoer dat 'n gebied is waarin bestuur 'n aansienlike geleentheid het om mag uit te oefen. Hierdie geleentheid is die resultaat van die uiterste belang van vergoeding vir werknemers en die relatiewe gemak waarmee dit deur bestuur hanteer kan word. Die model wat in hierdie artikel aangebied word, dra by tot die basis vir die begrip en aanwending van die mag van vergoeding.