Resumen
In ?n omgewing waar ?n metaal soos nikkel in oorvloed voorkom en beskikbaar is vir plante om op te neem, sal die plante soms die metaal akkumuleer. Oor die algemeen word die metaal egter eerder deur die plante uitgesluit. Dit is meestal op nikkelryke gronde soos die wat geassosieer word met serpentiniete, waar die vermoë om te hiperakkumuleer al ?n aantal kere deur evolusie wêreldwyd ontwikkel het.