Resumen
Sist-aalwurms van die familie Heteroderidae is belangrike plantparasiete wat hul naam verkryvan die volwasse wyfie wat deur ?n looiproses in ?n eiergevulde, weerstandbiedende, leeragtige sist ontwikkel.