Redirigiendo al acceso original de articulo en 16 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Sal die ?ewolusie? vanaf biologie na lewenswetenskappe ?uitsterwing? van die vakgebied voorkom?

Johanna G. Ferreira    

Resumen

In hierdie artikel word die wysiging van die skoolvak van ?biologie? na ?lewenswetenskappe? bespreek, asook die gepaardgaande en verwagte implikasies van die verandering. Die vraag word gestel of die beoogde wysiging wel noemenswaardig is en of dit enigsins ?n verskil aan die dalende belangstelling in die lewenswetenskappe op tersi?re vlak sal maak. Die wysigings in die nuwe kurrikula verhoog die relevansie van die vakinhoud vir leerders en vir die gemeenskap, maar sekere kwessies kry nie aandag nie. Voorstelle word gemaak om die kurrikulum te wysig en onderrigmetodes aan te pas om die nodige vaardighede by leerders te vestig.

 Artículos similares

       
 
Nadine Schutte, S J Siebert, S P Bester, D M Komape, N Rajakaruna     Pág. 139
In ?n omgewing waar ?n metaal soos nikkel in oorvloed voorkom en beskikbaar is vir plante om op te neem, sal die plante soms die metaal akkumuleer. Oor die algemeen word die metaal egter eerder deur die plante uitgesluit. Dit is meestal op nikkelryk... ver más

 
Jacobus N Eloff     Pág. 16 - 19
Met die langer lewensverwagting en verandering van pensioenskemas van maatskappye die afgelope paar jaar word dit al hoe belangriker vir salaristrekkers en pensioenarisse om self verantwoordelikheid te neem vir hulle fi nansiële beplanning voor... ver más

 
Danie F.M. Strauss     Pág. 7 bladsye
Hierdie artikel wil lig werp op die onvermydelikheid van diskreetheid en kontinuïteit as primitiewe (ondefinieerbare) verklaringswyses in die geskiedenis van die filosofie en die wiskunde. Dit beliggaam die algemene uitdaging om rekenskap van die sa... ver más

 
Johannes L. Roos     Pág. 9 bladsye
Die genetiese komponent in die etiologie van skisofrenie word reeds ?n geruime tyd al aanvaar. Die onderliggende argitektuur van die genetiese risiko bly ?n punt van bespreking. Vroe? studies oor koppeling en kandidaatverbintenis het grootliks gel... ver más

 
Danie F.M. Strauss     Pág. 8 bladsye
Waardering vir die status van natuurwetenskaplike kennis volg ?n merkwaardige wentelgang deur die geskiedenis van die filosofie en die verskillende vakwetenskappe. Te midde van ekstreme uiterstes moes die benadering van Einstein ?n rigting vind wa... ver más