Redirigiendo al acceso original de articulo en 22 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

The institution of consumer instalment sales credit and its relationship to cyclical fluctuations

W. N. Meyer    

Resumen

AbstractThe contribution of consumer instalment sales credit (hire purchase credit) to fluctuations in economic activity is the source of some conflict between two diverse viewpoints. On the one side there are those who use a Keynesian analysis to argue that an increasing volume of consumer instalment sales credit has an accelerating effect on the expansion of effective demand far out of proportion to its own relative size and that a subsequent retardation in consumer instalment extensions will cause a more rapid acceleration in the contraction phase of the cycle. The results, respectively, would be a higher peak to a boom and a deeper recession. On the other hand, some writers, while not refuting the Keynesian analysis, feel that, although consumer hire purchase credit's influence on cyclical fluctuations merits careful study, its possible destabilizing effect is not so significant as to overshadow all its desirable aspects. They argue that the cyclical behaviour is questionable and cannot be isolated from other elements of the economy. This article will analyse and evaluate some of the existing theories to discover their weaknesses and strong points.Die bydrae van verbruikershuurkoopkrediet tot fluktuasies in ekonomiese aktiwiteit is die bron van konflik tussen twee uiteenlopende gesigspunte. Aan die eenkant is daar die wat deur die toepassing van 'n Keynesiaanse analise argumenteer dat 'n toenemende volume van verbruikershuurkoopkrediet 'n versnellende effek op die uitbreiding van effektiewe aanvraag het buite verhouding tot sy eie relatiewe grootte, en dat 'n daaropvolgende afname in verbruikershuurkoopkrediet 'n vinniger versnelling in die kontraksiefase van die siklus sal veroorsaak. Die gevolge is, onderskeidelik, 'n hoer piek in die oplewing en 'n daaropvolgende diaper depressie. Aan die ander kant is sommige skrywers, terwyl hulle nie die Keynesiaanse analise verwerp nie, van mening dat, hoewel verbruikershuurkoopkrediet se invloed op sikliese fluktuasies deeglike studie regverdig, die moontlike onbestendige effek daarvan nie so beduidend is dat dit al die gunstige aspekte daarvan oorskadu nie. Hulle argument is dat sikliese gedrag bevraagteken kan word en nie van ander elemente van die ekonomie geskei kan word nie. Hierdie artikel analiseer en evalueer sommige van die bestaande teoriee om hulle swakhede en goeie eienskappe uit te lig.

 Artículos similares