Redirigiendo al acceso original de articulo en 24 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Opname en DNS strepieskodering van weekdiere en mosselkrewels van Robbeneiland

F.H. van der Bank    
R. Greenfield    

Resumen

Die Mollusca is die tweede grootste dierfilum. Dit sluit meer as 35 000 fossiel en 100 000 lewendespesies in. Die doel van hierdie studie was om ?n opname te maak van die mosselkrewels, inheemse en uitlandse slakspesies op die eiland.

 Artículos similares

       
 
Wentzel C. Coetzer, Pieter du P. van Niekerk     Pág. 9 bladsye
?n Opname oor houdings teenoor jag onder die ekonomies aktiewe publiek in Port Elizabethis gedurende 2009 gedoen. Die doel van die opname was om faktore wat die publiek se houding teenoor jag be?nvloed, te identifiseer en te ondersoek.